‘Absolute magic!’– Maak My Famous | kykNET

preview_player
Показать описание
Bernice West deel die verhoog met die formidabele Craig Lucas van The Voice SA-faam vir ’n femominale weergawe van Lady Antebellum se “Need You Now”.

---

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Omw Craig Lucas is so amazing. Beautiful Rendition🙌🙌🙌

thurancecameron
Автор

😮❤❤jhooo ek het nog Nie die gesien Nie die Bernice mag ook maar sing!!!! Se verrras net elkekeer julle altwee sing mooi

Charlenedefin
Автор

Ek was so kwaad naar jy het dt genail jyt moes eindlik gewen het

daniellebenjamin
welcome to shbcf.ru