Stephan Visagie - Tyd Om Te Groet

preview_player
Показать описание
Geniet Stephan Visagie se musiekvideo vir "Tyd Om Te Groet"

Regisseur:
Morné Coetzee

Kameras :
Morné Coetzee

Redigeerder:
Morné Coetzee

Vervaardigers:
Vonk Musiek

Produksiebestuurders:
Morné Coetzee

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Liedjieskrywer/Publikasie:
Stephan Visagie / Vonk Uitgewers CC


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Daar is soveel waarheid in die woorde.

theooberholzer
Автор

Op diè stadium is hierdie liedjie van jou Stephan Visagie, by verre my gunsteling❤❤❤

annalizelochner
Автор

Pragtige woorde, puik gedoen soos altyd. Kan nie teveel hoor nie.

gloriawillemse
Автор

Dis of elke woord van die liedjie vir my geskryf is. Baie mooi ❤

cecilialotriet
Автор

Absoluut fantasties. Jou stem pas perfek by die woorde.. Laat my verlang na my 1st liefde.

elizejonker
Автор

Baie goeie opname van hierdie liedjie Stephan. Ek hou baie daarvan.

stoffelharmse
Автор

Ooh, dis so baie mooi, ek wens die lied wil net nooit ophou nie!!!

elsabesteyn
Автор

❤ sjoe, bly die wind het die lied na my toe gewaai! “Hiers net seer en hiers net bloed” … ken daai gevoel só goed 🥺
Baie mooi Stephan, well done 👏🏻

clarissebacon
Автор

n Wenner soos altyd Stephan. ń Lekker vernuwing op die ou weergawe, lief dit!💝

drieniekelly
Автор

Wow Stephan, jy mag maar sing ... Pragtig hoor !!! ❤❤❤

RiekieCooper-ne
Автор

Dis 'n goeie tema vir die lied, bitter min liedtjies wat dit aanspreek. Welgedaan!

heletellis
Автор

Pragtige lied, maar video is onduidelik. Seker so gedoen. 🌸🌹🌸🌹

irmamontgomery
Автор

Beste song wat ek van jou smaak kannie ophou sing nie

stevenGuthrie-mk
join shbcf.ru