filmov
tv
Die Drie Varkies - Jakkie Louw

Показать описание
Die Drie Varkies is Jakkie Louw se eerste vrystelling van 2025. Hierdie is die storie wat onderstebo vertel word. Jy sien die varkies blaas die wolf weg met hulle Glam Rock band. Die vars Afrikaanse rock klank word gemaak met die legendariese Rudi Kleingeld en gemeng deur Tertius Human. Die video se kameras en edit is deur Elmar Gryffenberg. Die storielyn is gemaak deur Jakkie en Elmar. Die drie kort manne is Lodi, Tommie en Phillip. Jakkie se band speel ook daarin. Martin Jooste op baskitaar en Francois Jones op dromme. Dankie aan Oosthavens vir die pink kitaar. Dankie aan Creative Costumes vir die hare en die wolf masker. Dankie aan Meadow ridge speel groep en Tannie Fransie vir die ongelooflike kinders.
Hierdie video word versprei deur David Gresham Records.
Hierdie video word versprei deur David Gresham Records.
Die Drie Varkies - Jakkie Louw
Jakkie Louw stel sy nuwe enkelsnit ‘Die Drie Varkies’ bekend | 7 April 2025
#OpDaaiNoot | Jakkie Louw met 'Die Drie Varkies' | 7 April 2025
Die Drie Varkies
Die drie varkies is 4 April hier!!
Drie Varkies voor #supersokkie optrede #jakkielouw #afrikaans 3 #varkies
Jakkie Louw - Rooi Willie
Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song for kids | Afrikaanse Kinderliedjies
Slaaptydstories met Ouma Elsabe: Die Drie Varkies
Van Toeka tot nou -Jakkie Louw (Official Video)
Die Dapper Muis | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | The Brave Mouse Afrikaans Rhyme
Jan Pierewiet | Afrikaanse Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | Afrikaans Rhymes Barn Dance Song
Jack And The Beanstalk + More Cartoon Stories And Kids Fairytales
Jakkie Louw - Drie Pikkewyne
DJ Ossewa - Briljantjie (Official Video)
Lollos Die Paddakonsert (met Bobby Van Jaarsveld)
Anel (Rocking Eve) - 3 pikkewyne (Live @ Vaatjie Port Owen 14/03/2020)
Die Blomkool Ore
Drie Pikkewyne
Buikspreker en Gielie
Dis Heerlike Lente | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | Spring Afrikaans Kids Song
Three Little Pigs & Dorking Halls - COVID Safety Video
Aai Aai die Witborskraai | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | Afrikaans Kids Song
Aai aai die witborskraai Hiervandaan na Mosselbaai | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaans Kids Song
Комментарии