Langpad na (HOPELIK) die Liefde 😬 | Recap E1

preview_player
Показать описание
Die pad na liefde is partykeer lank en moeilik, maar ooook SNAAKS😂 Dink julle een van die couples pas al by mekaar of wie dink julle sal beter saam werk?😏
Alsoooo moet ek die res van die seisoen ook recap?🤔

Share met jou maats wat MOET kyk😂

#LangpadNaDieLiefde #via #viatv #lisametdierooihare #recap
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ag hoe fantasties!!!! Lisa is TERUG! Ek sien uit na jou recaps.

hyuwydhrhdhueyej
Автор

Gotta see the ending of this!! So yes plz!

carmsalive
Автор

36 tydens filming en 'n lekker 37 nou!

marietacarrick
Автор

Die show is nie die beste nie, maar ons love 'n Lisa recap!

eugeneconradie
Автор

Hehe ja recap asb! Ons is nou intrigued 😂😂😂

dominiquevanaswegen
Автор

Ja asb, ek love jou video's❤ Jy is hilarious 😂

anjoleenwepener
Автор

Dankie Lisa, jy's baaaaie meer entertaining as die show

amandapistorius
Автор

Natuurlik moet my recap, jy is my humorsessie vir die week😂😂😂😂

natasiamarx
Автор

Dit is nou sowaar 'n awkward eerste date! Nou is ek intrigued. Hou asb aan met die recaps!

karenbotha
Автор

Ons Sal vir jou di wyn borg kyk asb verder✨✨✨

jackdanthethedynamicduo
Автор

Omw...Yikho kan nie bestuur nie !
Keandri: "het die kar indicators" 😂
Bly sy het op die einde bestuur en veilig daar aangekom. Kan net imagine hoe Yikho daai bergpas moet ry 😮as jy so op Highway nie eers kan merge nie.

roguereaper
Автор

Dink hierdie kan nogals snaaks raak!
Ag doen maar nog 'n episode ~(^_^)~

SuriSmit
Автор

Ja, asb kyk dit, want ek gaan nie 😅 maar geniet jou recaps

AnnemarieJohnson-lx
Автор

Dankie. Ek kyk beslis net Vir jou. Recaps genoeg. Weet pressies wat gebeur

soekielagrange
Автор

Geniet jou videos altyd! Doen asb die hele reeks 😊

JeanetSteyn
Автор

Dankie ❤Ek kan nie kyk dit in die buiteland nie. So snaaks 😂

Griekie_D-mhzp
Автор

jaaaa asb kyk dit vir ons, want ek gaan nie.. sien uit vir die recaps !!!

shaniabekker
Автор

Ongelukkig, eerste indrukke van die kaapse girlie, sy dink bietjies te veel van haarself, confidence is een ding, but haar approach skrik haar pad partner af, jy moet dit kan gemaklik laat voel vir albei partye, dié is die perfekte tipe show vir sekere personality types en die ander gaan net goeie clips maak om ander mee te treiter of spot

octoberbaby
Автор

Cheers! Het jou lanklaas gekyk. Die baie chat terwyl hulle bestuur maak my so angstig. 😂

manicmaggie
Автор

Die recaps bly die beste moenie ophou 😁

wandakritzinger
welcome to shbcf.ru