Jan Blohm - Nonnie

preview_player
Показать описание
Jan Blohm se nuwe musiekvideo "Nonnie"

Produksie:
Side Film Production

Regisseur:
Lionel Smit

Kameras :
Ruan Kotzé

Vervaardigers:
Vonk Musiek

Redigeerder:

Assistent:

Hare & Makeup Kunstenaar:

Model:
Biance Van Wyk

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Liedjie op geneem by Coolerbox studios:
Tertius Human

Liedjie Publikasie:
Jan Blohm / Vonk Musiek
John Masser / Capasso

© Vonk Musiek 2021


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Jy het talent beyond denke. Jou vermoe om in verskillende genres te skryf en op te tree is uniek. Elke genre het verskillende uitdagings en verskillende versoekings. Bly getrou aan jouself en moet nooit jou talent begrawe nie! Plesier om na al jou musiek te luister! Voorspoed en sukses!

rickpretorius
Автор

Dis beautiful verby. Jan Blohm kry hopeloos te min erkenning en blootstelling. Een van ons talentvolste kunstenaars!! Love!!!

elnanel
Автор

Oh my Ek sal n man soos jy trou.. Jou stem is uniek en eke love jou musiek 💙

leah_playz_roblox
Автор

Sjoe .... ek het dit nou baie geniet. Jan jy bly n legend ⭐️

wilmarevandermerwe
Автор

Jys n Legend ou maat.. Jou musiek raak net al beter 👌

riaanmos