THIS IS OUR WORSHIP - Gillaume & René Album Promo

preview_player
Показать описание
Everything proclaims His praise.

It's with great excitement that we can announce that our debut worship album is almost done. Like our Facebook page to be one of the 1st people to get your hands on this album.

Help us and share this great news.

All stock footage and audio displayed under the creative commons licence.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Will net vir julle laat weet julle musiek is 'n groot seën in ons huis en lewe. Julle cd is al vir baie van ons vriende en familie as geskenke gegee. Dankie vir julle mooi musiek en dat julle Koning Jesus so mooi verkondig en deel met die wêreld.

bergpad
Автор

Was vanoggend by n vroue oggend, en toe is daar n dansgroepie van Grabouw wat vir ons gedans het op jul liedjie "Arise". Was beautiful, ek het hulle gaan vra wat is die naam van die liedjie en wie sing dit, en het dit toe gekry by Cum Boeke. "Still" is vir my.

rianalouw
Автор

wow julle liedtjie MY LIFE het my bereik in Durban deur whatsup. Ek wou dit graag in ons gemeente gespeel het die sondag en het utube vol gesoek vir die amerikaners wat so awesome worship en toe sien ek deur shazam julle is Suid Afrikaners, my hart loop oor van trots. Kan nie wag om julle cd te koop nie en hoop dit gaan oral beskikbaar wees, almal in my kringe het omtrent gehelp soek wie is die sangers op die whatsup lied. Ek kan nou met trots se ons mense. God seen Pastoor Amanda Durban

henryamandavanzyl
Автор

Julle worship song MY LIFE is regtig beautiful.  Wil ook graag weet wat die cd se naam is..  Het ook liedjie op youtube gesoek, maar kon dit nie opspoor nie..

glaudiastrauss
Автор

Waar kan ek die cd kry? Dit is absoluut amazing!!!

marlenehavinga
welcome to shbcf.ru