Pragtig. Mirandi JY sal altyd vir my ń inspirasie bly❤ MaryWesselsVanAs
Pragtig. Mirandi JY sal altyd vir my ń inspirasie bly❤
Internationale gehalte !! Sjoe ❤️❤️Hoendervleis mooi!!!! biancaserfontein
Internationale gehalte !! Sjoe ❤️❤️Hoendervleis mooi!!!!
Een van die mooiste liedjies. Laat my dink aan my ouers. N effe toe rokkie sou meer van pas gewees het. Net my beskeie mening. amandasmit
Een van die mooiste liedjies. Laat my dink aan my ouers. N effe toe rokkie sou meer van pas gewees het. Net my beskeie mening.
Een van jou mooiste performance nog ...so rustig en tog so sterk stem...welgedaan regtig stunning ameliadelange
Een van jou mooiste performance nog ...so rustig en tog so sterk stem...welgedaan regtig stunning
K ht nog nooit so na my pa verlang soos vnaand nie... Girl hoendervleis mooi trane stroom oor my wange.... My pappa by Jesus 😢😢😢😢😢 cindynaude
K ht nog nooit so na my pa verlang soos vnaand nie... Girl hoendervleis mooi trane stroom oor my wange.... My pappa by Jesus 😢😢😢😢😢
SO BEAUTIFUL, Mirandi - spine chilling ... ! *** lorettedenny
SO BEAUTIFUL, Mirandi - spine chilling ... ! ***
Dit raak my hart en siel, suiwer stem bernedinekoch
Dit raak my hart en siel, suiwer stem
Asemrowend mooi lied dankie Heer dat u nog aan ons dink merindaoctober
Asemrowend mooi lied dankie Heer dat u nog aan ons dink
Die gevoel en diepte waarmee jy hierdie lied sing is ongelooflik... 1:35 het die engele ook ingeval en saam gesing😇 dpbierman
Die gevoel en diepte waarmee jy hierdie lied sing is ongelooflik... 1:35 het die engele ook ingeval en saam gesing😇
Absolutely amazing Mirandi! Stunning!!! ❤ AliRudman
Absolutely amazing Mirandi! Stunning!!! ❤