Pietman Geldenhuys - Vaal Sand

preview_player
Показать описание
Geniet Pietman Geldenhuys se nuwe musiekvideo vir "Vaal Sand"

Regisseur:
Kaleidoscope Studios

Kameras :
Kaleidoscope Studios

Redigeerder:
Arno Venter

Vervaardigers:
Vonk Musiek

Produksiebestuurders:
Kaleidoscope Studios

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Skrywers/Publiseerder:
Pieter Dawid Geldenhuys / Vonk Uitgewers CC


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie Henning Joubert dat Jy die mooi song vir ons gespeel het daar by die dam. Was n mooi eide aan n lekker dag saam Jou. Jou vriendskap my broer, beteken vir my meer as wat Jy ooit sal kan besef.

Darkstar-ge
Автор

Какой мелодичный и приятный трек❤
Музыка буров - лучшая!

NScrew
Автор

Regtig besonderse lied Pietman!! Moenie ophou nie, laat hulle kom!!

erikdemilander
Автор

Ou Pieta ..ons het al lekke musiek saam gesing.. Hierdie is n great song my vrind

johannesbekker
Автор

sjoe waar kom jy vandaan! gits ek soek tog die lirieke! pragtig jy mag maar

junikaverwey
Автор

Lekker Pietman!
Vir Vonk:
Dis nou goed en wel om te sien wie kamera vasgehou het, wie die redigeerwerk gedoen het ensovoorts, MAAR hierdie is eintlik MUSIEK.

So .. wie het die musiek gemaak? Wie het wat gespeel en waar is dit opgeneem, ensovoorts? Dis VEEL belangriker.

kwaailight
Автор

Ok boys kom ons sing iets wat rym
Rympie musiek

gideonsanders