filmov
tv
Concert for De Wet Willemse-Wihan Stemmet singing at Oumeul Theatre Paarl -30.06.13
Показать описание
n 2010 is De Wet met Fanconi Anemia ('n tipe Leukemia) gediagnoseer. De Wet is een van die gelukkige mense wat wel 'n skenker kon kry. Sy sussie, Karli, was 9 maande oud toe hy gediagnoseer is en sy was 100% geskik as skenker.
In Mei het sy doktor die oorplanting gedoen. Die toekoms lyk rooskleurig vir De Wet en die dokter is baie in sy skik met sy weeklikse opvolg besoeke.
Die konsert was gehou om te help om die oortollige mediese kostes wat sy mediesefonds nie gedek het nie, meer as R165000, intesamel.
Die talentvolle mense wat op verhoog was by die vertoning is: Hilandi du Toit, Wihan Stemmet, Armand Theron, Marcelle Ayres en Wikus Lourens.