Steve's Monday Chat, 26 Aug 2024

preview_player
Показать описание
Maandag 26 Aug. Armand word vandag 35. Jopie Fourie, volksheld, verjaar Woensdag en ek verjaar Donderdag. Ek praat daaroor, ek praat oor wat ek lees, oor die EFF se leierskapkrisis en dan die EEN reël wat jou lewe dadelik, summier, ten goede sal baat. In my laaste Facebook Maandagoggend as 'n 59-jarige oom, vertel ek jou ook wat ek dink is 'n BoereAfrikaner.

Volg vir Steve op
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie geluk Steve. Geniet jou Donderdag Saam met jou gesin...familie en aanhangers wat jou net die beste wense Gaan toewens.

susanlourens
Автор

Baie geluk met jou verjaarsdag Donderdag Steve. Mag jy nog baie lank vir ons volk gespaar bly. Respek❤

elizabethcline
Автор

Baie geluk aan al die Hofmeyrs wat verjaar. Geniet sit baie. Dankie Steve

anitazondagh
Автор

Baie Geluk met jou verjaarsdag!
Jy is n unieke mens, jy bly my hero!!!

yolandekruger
Автор

"And not to mention port elizabeth valentines night. Marine hotel.""Your great music. 🎉

johndavid
Автор

Steve baie geluk met jou bd. Ek sal vir jou ook sing s jy sal luister🎉

deonschwab
Автор

Baie geluk met jou verjaarsdag Steve mag die Here jou seën met nog vele meer.🎉🎉🎉🎉 Sien jy haal my nou vinnig in 😂😂😂😂

dirktreurnicht
Автор

Ons liefste Steve, daar is 3 generasies van ons wat jou musiek lief het. Jou musiek raak net mooier en mooier. Baie geluk met jou verjaarsdag.

ivycoetzee-healthinsurance
Автор

Baie Geluk met jou verjaardag Armand. Mag die jare vorentoe vir jou ALLES wat mooi en goed is inhou. Jou intellegensie het jy beslis van jou wonderlike PA geêrf. Geseënde dag vir jou.🎉🎁❤

rose-marieackerman
Автор

Dankie Steve vir die waardes en kultuur wat jy as Afrikaner deel, self n patriot vir my taal en geskiedenis wat die mense probeer uitvee. Geluk met jou verjaardag

murraygeyer
Автор

Baie geluk vir komende Donderdag Steve. Baie mense is n mediese wonderwerk om sonder ruggraat rond te loop en slapgat te wees dis hoekom ons land is waar hy is. Groete hier uit Bloemfontein.❤

DanieKoch
Автор

Baie geluk met die herdenking van jou geboortedag Steve, Wens ons land het meer manne soos jy gehad ! Ek geniet jou Steve, mag jy nog lank vir ons wat vir jou lief is, gespaar bly.

magrietventer
Автор

Die grootste wonder, water en suurstof. Geniet jou koffie!!

arnoldusuitenweerde
Автор

I'm Indian yes I'm Indian.. Steve i love Kurt Darron. .I also watched you in a series many years ago. you where on that dirt bike..you were my hero chomma .ek praat die taal.much love to all .❤

nielmahalingamgvv-ghhdasnz
Автор

Happy Birthday for Thursday Steve I think you are great I love your Monday chats and of course your music😊

njvikgm
Автор

Love jou dapperheid Steve. Blessings vir 'n Wonderlike Nuwe LewensJaar, saam met jou LiefGoet!.

elmarievandermerwe
Автор

Baie geluk met Armand se verjaardag, en dan ook baie spesiale wense vir jou met jou verjaardag Donderdag, jy bly SA se liefling en onthou die lewe begin op 60🎉❤

persis
Автор

BIG HAPPY BIRTHDAY ON THURSDAY STEVE Have a Great time with your Family, Enjoy and Relax .

Great Monday Chat, Thanks a lot .
Bradley.

bradleysparg
Автор

Congrats on son's day and best wishes 👏 ❤️ for your birthday 🎂 🥳 🎉 🎈 on Thursday...have a jol 😊😅😮🎉

Scoops-gj
Автор

Voorspoedige verjaarsdag, vir jou en die familie. 🎉

Shirimstasie