KSM Erediens | 7 Jul. | Vrees en vertroue. (Fanie Venter)

preview_player
Показать описание
Daar word gesê dat ons in die era van vrees leef. Geen wonder nie dat daar ‘n magdom publikasies verskyn oor die onderwerp van vrees. In hierdie boodskap kyk ons vanuit Psalm 27 na Dawid se benadering tot die hantering van vrees.

NUWE VIDEO’S ELKE WEEK

Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00

BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
Soeklig Playlist:

TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie dankie Fanie. Ek kies ook om in n verhouding met Jesus Christus te lewe elke dag. Liza.

louisevanwyk
Автор

Dankie vir die mooi boodskap. Amen. Dankie Jesus Christus vir goedheid en guns

florisdemeyer
Автор

So 'n blangrike ding om te verstaan...dat vrees oorkom word deur vertroue op God en die soeke na Sy aangesig

CoachJurieW
welcome to shbcf.ru