filmov
tv
Jacques Leonard ft. Stevo Kay - Suiderkruis (Official Music Video)

Показать описание
Musiek vervaardig deur: Stephan Kruger (Stevo Kay) en Jacques Leonard
Lirieke deur: Jacques Leonard
Video vervaardig deur: Stephan Kruger (Stevo Kay)
Akteurs: Jacques Leonard en Stephan Kruger (Stevo Kay)
Volg ons op sosiale media
Jacques Leonard:
Instagram: @jacquesleonardofficial
Stevo Kay
Instagram: @stevokay7
Like en Share!
Lirieke:
Jy wat nou luister
Ek doen die vir jou
Jy was daar
Toe niemand anders was nie
Kan ons dalk een dag praat
Ek vind rus voor my rekenaar
Waar ek met jou
Kan kontak maak
Ek vind rus om te weet jy's daar
Vir my as ek weer
Weg moet raak
Note kom uit my hart uit
Ek wil net hê jy moet hoor
Kom hardloop saam my
Weg van alles
By my is waar jy nou hoort
Volg net die suiderkruis
Wil jy my geheime hoor
Kry my by die suiderkruis
En ek sê dit in jou oor
Die internet breek my brein
Soms raak ek weg in die kuberruim
Almal lag en het 'n goeie tyd
Waar is ek, ek mis uit
Die internet breek my brein
Soms raak ek weg in die kuberruim
Waar is ek, mis ek uit
Of bou ek aan iets groter as net ek en jy
Lirieke deur: Jacques Leonard
Video vervaardig deur: Stephan Kruger (Stevo Kay)
Akteurs: Jacques Leonard en Stephan Kruger (Stevo Kay)
Volg ons op sosiale media
Jacques Leonard:
Instagram: @jacquesleonardofficial
Stevo Kay
Instagram: @stevokay7
Like en Share!
Lirieke:
Jy wat nou luister
Ek doen die vir jou
Jy was daar
Toe niemand anders was nie
Kan ons dalk een dag praat
Ek vind rus voor my rekenaar
Waar ek met jou
Kan kontak maak
Ek vind rus om te weet jy's daar
Vir my as ek weer
Weg moet raak
Note kom uit my hart uit
Ek wil net hê jy moet hoor
Kom hardloop saam my
Weg van alles
By my is waar jy nou hoort
Volg net die suiderkruis
Wil jy my geheime hoor
Kry my by die suiderkruis
En ek sê dit in jou oor
Die internet breek my brein
Soms raak ek weg in die kuberruim
Almal lag en het 'n goeie tyd
Waar is ek, ek mis uit
Die internet breek my brein
Soms raak ek weg in die kuberruim
Waar is ek, mis ek uit
Of bou ek aan iets groter as net ek en jy
Jacques Leonard ft. Stevo Kay - Suiderkruis (Official Music Video)
Jacques Leonard - Leuens van gisteraand | (Official Music Video)
Deon Meiring - Ek Weet Net Nie (Stevo Kay Remix)
dodie - Human (Stevo Kay Remix)
#OpDaaiNoot | Jacques Leonard | Haar Hart | 22 September 2021
Jacques Leonard - En! | (Official Music Video)
Jacques Leonard | nuwe liedjie 'Haar Hart' | 22 September 2021
Jacques Leonard - Sewe | (Official Music Video)
Jacques Leonard - Gee my net kans | (Official Music Video)
Epidemi - Nuwe narratief (Feat. Jacques Leonard & Jaco van der Merwe)
Jacques Leonard - Lockdown | (Liriek Video)
Jacques Leonard - Tussen die lyne | (Official Music Video)
#OpDaaiNoot | Jacques Leonard | 20 Oktober 2022
Jacques Leonard - Anderkant die reënboog | (Klankskets)
Jacques Leonard - Kalmeer my as ek rof raak | (Official Music Video)
Hoe Kan Dit Hemel Op Die Platteland Wees As Hulle Almal Op Die Platteland Doodmaak
Jacksonville funeral home fails to turn off live stream of service; Family says they have no closure
Hemelruim
SUIDERKRUIS
Suiderkruis Ouvolk
Oggenddiens 7 Jun 2020 - Ds Elzeth
Onder Die Suiderkruis on SABC 2
Lord's Power - Ou Konn Kè Mwen (Official Music Video)
Red Sheep- Letter in Portuguese (Official lyric video)
Комментарии