Stories uit Voetspore – Oppiestoep | S7 | Ep 2 | kykNET

preview_player
Показать описание
Johan Badenhorst, aanbieder van die program Voetspore, is een van die gaste op Oppiestoep se tweede episode. Hy vertel 'n paar staaltjies wat hy gehoor het op sy program.

---

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek het baie respek vir Johan verloor na sy belaglike uitlatings aangaande Orania. Wys jou waar lê sy lojaliteit.

Vrykorps
welcome to shbcf.ru