PRAATING S02 EP06 - VANES-MARI DU TOIT

preview_player
Показать описание
Today's gas is a former South African netball legend. The Victor Mattfield of netbal I dare say. She played in the positions of GS, GK and GA. But let’s be eerlik... Ek kan enige combo van letters gebruik en julle sou nie ’n clue het of ek bol praat nie, because you mense don’t watch genoeg netbal! Being a netbal kragyster obviously means that she is kak-lank, staaning groot at almost twee meter!
That is kakhoog, even meer hoog as Naxy I dare say.
Sy het deelgeneem aan die 2011 World Netball Championships in Singapore en sy was al op Dancing with the Stars! Maar ek gaan argue dat sy mees bekend is vir haar viral video oor spytpoep... aaah yes, daar drop die penny nou...
Dames en here asb sit jul hande bymekaar vir Vanes-Mari du Toit!

Klein Creatives with Kakgroot idees made moontlik by STEYN IP.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Doen bietjie 'n interview met jou pa asb! Dit sal insane wees!

sonjabantjes
Автор

Een van my favorite episodes sover!! Thanks Peach en Vanes-Mari!

pieterboning
Автор

Dankie vir die lekker program ouens, shout out to Vanes-Mari, wat 'n cool meisie!

spenitahotz
Автор

Wat a great personality ! Sy is pragtig en so cool sin van humour

chrislangeveldt
Автор

Vanes-Mari du Toit is die Shaquille O'Neal van Netbal

Bond
Автор

Hierdie was een van die beste/snaakste interviews nog! well done

jacobotha
Автор

No leggeh. I'm a fan van slegs bal after hierdie

wernerbekker
Автор

Die episode is so great, en toe kom Zaan! Asseblief sê hy is een van die gaste going forward!👏🏼

jasonvandermerwe
Автор

Pure komedie ! Lekker Cheech en Chong magic .Well done Groothond en Kie

riaankruger
Автор

Ek lovit om bietjie die sport kant van ons land se entertainment ook op die show te sien, dit was 'n great episode. My end of season 1 guest request is beantwoord en ek kan ook nie wag vir die Rassie episode nie 🔥

Pyper_the_Viper
Автор

9:15 "ons sal vir jou 'n voorskrif gee" 😂

Bond
Автор

No, Legeh! Do a interview with the oorspronklike groothond. The original "Oubaas"🌏

iwanredgard
Автор

Het nou BAIE lekker gelag... Hulle het dit uit die loopbaan geklap..

ndchancesecondlife
Автор

Grootkat waaibing with the Groothond! Lekker mens

tjhuntable
Автор

So te praat van zaab, dankie vir my zaab uit my jare se gesmoking is die decent ou top class 10/10.

ETime
Автор

Oe, Zaan is sag op die oege. Gaan hom uitcheck, dankie vir die heads up

justanotherdayonthewestcoast
Автор

Ek is nie n tannie nie maar thanks vir nog n legeh show as always 🤣

eBAM
Автор

This brings new meaning to the zaberfluten song.

hendrikknox
Автор

You guys really crack me up, thank you! #krimping

justanotherdayonthewestcoast
Автор

ZAAB SONNEKUS bless ons met met daai strain you KING!!!

tiaanvanjaarsveld
visit shbcf.ru