Sonder om te groet JAM 126 AKOESTIES

preview_player
Показать описание
Coffee Snobs live in die JAM studio! Ons doen 'n verwerking van die ou Briels liedjie - Trein na Pretoria - hou maar die tissues naby en sê vir jou ma jy is lief vir haar!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Maak my terugloop na my baie jong dae! Wens hulle wil dit op RSG raak hoor! Akoesties perfek en ja, kon ma ook nie groet nie! was te laat in Pretoria!

heinhat
Автор

Pragtige weergawe van dié nostalgiese Briels-liedjie. Baie dankie!

JoanneMomsen
Автор

Ek haat afrikaanse musiek MAAR HIER IS N WENNER baie baie geluk hier herskryf julle die musiek geskiedenis

henniefourie
join shbcf.ru