Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 8

preview_player
Показать описание
In hierdie episode van Moer 'n Boer gesels komediant Rikus de Beer (RadioRaps) saam met Cameron Saaiman oor wat ons die boere se fight name gaan doop. Later in die episode jaag die boere in go-karts vir 'n R10000 prys te danke aan Elegant Fuel.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

🎉❤🙌🔥🥳🔥🇿🇦
Nog een, en nog een, en nog een en nog een
Nog baie en meer seisoene


En o ja... dankie 🤪

tiaandupreez
Автор

Blokketiel is sonder twyfel die beste een. Welgedaan julle!

charlschnetler
Автор

Lekker kêrels! Hierdie reeks gaan nog vêr gaan! Hou net so aan👏🏻✊

cs-wildcam
Автор

Bietjie mosterd na die maal? Fights was great!

JacquesBekker
Автор

Goliat en 'n klip🤣🤣 Julle het vir Riaan Gejinx hierso, Ek reken niks meer as 'n rematch is in orde🤣

renierrobbertse
Автор

Die episode is so klein bietjie laat- in Jonathan se "ek juice nie" stem

Fish-Addict
Автор

Meer Oemf in die Boere gevegte. My persoonlike waarneming.

richern
Автор

Jannie het so baie kop, die ogies steek net-net uit die helmet

bloupierre