filmov
tv
Oordenkings 11 Oktober 2019

Показать описание
Prys die Here, ook wanneer dit goed gaan. Dawid erken die Here in elke oorwinning in sy lewe. Hier sing hy ‘n loflied tot God. In moeilike tye is ons naby aan God – MAAR sodra dit goed met ons gaan, vergeet ons vinnig sy goedheid en barmhartigheid. Dank vandag die Here vir elke oorwinning/guns wat jy al ooit gehad het.
2 Samuel 7:22 (DB) “U is regtig groot, Here my God. Daar is niemand soos U nie, en behalwe U is daar geen god nie. Dit weet ons vir seker.”
2 Samuel 7:22 (DB) “U is regtig groot, Here my God. Daar is niemand soos U nie, en behalwe U is daar geen god nie. Dit weet ons vir seker.”