Armand Joubert | Sy nuwe liedjie 'Toxic Love' | 21 Februarie 2023

preview_player
Показать описание
Armand Joubert gesels oor sy en Connor Rhys se nuwe liedjie, 'Toxic Love' op 21 Februarie 2023.

Die The Voice SA-sanger Armand Joubert het 'n nuwe liedjie onlangs saam met die sanger Connor Rhys vrygestel. Armand kuier saam #OpiGeelBank om oor 'Toxic Love' te gesels en ons hoor waarmee hy nog alles besig is.

#toxiclove
#music
#song

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek stem saam Armand oor die plakkies. Jinne wanneer mense so loop en daai slop slop slop klank! Great kunstenaar en goeie styl.

jacquesdurand
welcome to shbcf.ru