DIT IS WAT DIT IS

preview_player
Показать описание
Official Music Video for the song DIT IS WAT DIT IS by VAN PLETZEN.
NEW ALBUM COMING 2023!

LYRICS:

Niks om te sê nie
Dis net die way wat dit is
Ek voel so selfbewus
Ek het myself gemis

Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek

Dit is wat dit is

Niks om te sê nie
Die stilte is te mooi
Die vrede laat my rus
Het ek myself gemis? 

Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek

Dit is wat dit is

Daar is niks om meer te sê nie

CREDITS:
Directed by Van Pletzen & Jaco S. Venter
Editor - Jaco S. Venter
Post - Jaco S. Venter
Videographer - Nelis Botha
Assistant - Heinrich Laubscher

Special Thanks to:
Jägermeister
Wynand Myburg
Angie oeh
Anja ‘Nanna’ Venter
Dirkie Pan
Gert Schoonraad
Johannes Van der Walt
Michael Ellis
The manne from Just Like Papa
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

We waardeer everyone for luistering and deeling their gedagtes here in the comments. You are the Legehness :) x

VANPLETZEN
Автор

the video duration is 4:20 - I am dinking that this was aspris my 😉😉🌿🌿🌿

brandonpieters
Автор

Die song... Het my baie gehelp die jaar, gatskop 2025 vir almal 🎉🎉🎉

hendrikbezuidenhout
Автор

Loving the retro vibe. Wish there was an Album filled with this kind of songs.

roloep
Автор

Lekker Naxy en Van Pletz. Dankie vir die tune. Aan die einde van die dag is dit wat dit is, en ons hoef nie te worry nie. Daar is niks om meer te sê nie. Appreciate the Legehness.

roanneethling
Автор

🔥💙 LOVE DIT!!!
Dankie vir die mooi musiek!! 🔥 FUN PLETZEN!! 💚

chariseolivier
Автор

Ek love my eie smile wanneer ek na VbPletzen videos kyk. Leghe julle. Nog n super music video. Dankie vir al die legheness wat julle versprei. Love and Live!

elzette
Автор

Die ultimate riff om aan te dink terwyl mens na 'n lang dag sit en kyk hoe die son sak. Daar's niks om mee te sê nie... 💫

jacquesswart
Автор

Julle twee is fokken legends. Love dit. Baie dankie. Dronk op die liefde vir hierdie song.

sylviadicks
Автор

Hoekom is jy so still.. Ek het nieks om te se nie :D

inferbee
Автор

Only found this song now. Dit vat my diep in die hart.

dietervonhellstrom
Автор

Kon finally die ballie nee balla live sien in stilbaai. Dit was bevange befok verby!

m.j.cronje
Автор

Love it love it. I think the sentence I most miss from SA is "Let's go for a stop." Love from Wales

Ezra.emerson
Автор

foooking 'ell this is my song of the year....sommer treffer ;P

gavinlocke
Автор

Lekker tune. Ek sit hier in Aussie land, en die lietjie maak my bly, en laat my die huis mis!

denisesteyn
Автор

tuidloose vibes!
guru's of leggehness!
groot facts song!

liancasteyn
Автор

Kom swaai n zaab in Pretoria again, die lekkerness sal groot wees. Teveel.

ArriesTV
Автор

Bra die Surfa Rosa met Joe cameo maak die video die beste ding wat ek al ooit gesien het. <3

Altusfonz
Автор

Dudes, legeh man, love die tune braski's

achaliuz
Автор

mooi out from NKZN it a few times already

gavinlocke
visit shbcf.ru