Jerusalem

preview_player
Показать описание
Jerusalem is die Afrikaanse weergawe van "The Holy City"

Verfilm in Jerusalem, Israel tydens die Junie 2019 musiektoer. 'n Geestelike ervaring en pilgrimstog na die wonderlike Israel.

Die lied is beskikbaar aanlyn op iTunes, amazon en kan gestroom word op Spotify en Deezer

Volg my op sosiale media by:
Twitter: @stevensterling / Instagram @stevensterling / Facebook: stevensterlingpage
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dis die mooiste weergawe in Afrikaans wat ek nog gehoor het. Baie, baie dankie dat jy daardie awesome stem aan ons Koning offer van wie jy dit gekry het. Seëninge in oorvloed uit ons Vader se hand bid ek jou toe. Hallelu-JAHH 🛐🙇‍♀️🙌👑❤️‍🔥👏💞

anne-marigavin
Автор

Pragtig. Ek sou baie graag jou en boeta Ryan weer saam wil hoor sing

dvggp
Автор

Met so veel oorgawe word die pragtige lied gesing. Dankie baie Steven. ❤️

amandasmit