Pinkster Koortjies-Hoe verlang ek-Skooner & Skooner vir my

preview_player
Показать описание
Die koortjies wat ek uplaai op my kanaal is van diffrents soorte musiek sangers DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Hoe verlang ek na die Hemel waar my Jesus Koning is 😭😭

vanessapersent
Автор

Dankie vir die Pinkster koortjies, ek wil die Here net prys...hallelujah👏👏

yolandajoubert
Автор

Vandag op hiri pinkster koortjies afgekom, can't stop listening to this, mooi stem, en mooi songs, dit raak my so emotional, die gees ly my, baie dankie 🙏✨👏

florahinanifa
Автор

Prys die Here dis so lekker om na te luister ❤

MarleneIsaacs-eo
Автор

dit gee my krag
asb lyric van skooner skooner vir my asb 🙏🙏🙏🙏

KingRevival
Автор

I love You dear Lord Jesus, Dankie vir Alles …. Ek is baie dankbaar 🙏🏾

saimandapandula
Автор

Amen Amen.🙏 all levels the glory belong to him

bellashinuna
Автор

Amen powerful 🙌 wat is hierdie sis se naam joh haar stem dra groot salwing

jakecupido
Автор

Skoner en skoner vir my... Here al moet ek ook deur die 🔥 gaan, kan ek nog se Heer U wil geskied 7:50 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭

pierrewillemse
Автор

Ek onthou toe ek 16 years was Dan kom my pa van die countries af en sy broer moes os gaan bwgrawe ini kaap

My pa kom ry reeds yt PE yt toe moes ek yt Pretoria ry kaap toe ek glo die Here was met ons dai nag toe lystr ons net na die song till today I love it ❤❤❤❤

sorettaoor-louw
Автор

Dit is my vrouA.v.
Sçalkwyk SE koor by die Huis en op pad na die Huis van die Here

AbrahamVanSchalkwyk-cz
Автор

Wanneer sing sy vir ons op koortjies ?

michaellaastele
join shbcf.ru