Wouter van de Venter - Stella

preview_player
Показать описание
Geniet Wouter se musiekvideo van Stella!

Lirieke:
Daar is n plek hier langs die kus
waar dit soms droog en mistig is
dit is hier waar ek myself tans bevind.
Ek is man alleen vir jare en ek droom maar ook oor liefde
maar eks maar bang vir die skoner geslag

En hier op n vrydag aand kom my vriend aan geloop
hy het gese hy bring sy niggie saam vanaand
Hy se haar naam is Stella en ek kan my oe nie glo nie
Ek se my maat, vanaand maak jy my aand

Stella Stella Stella Stella voor!
ek het lankal my hart op haar verloor
ek het haar daar sien staan daar by Watergat se daansbaan
maar ek was te skaam

Stella Stella Stella Stella voor!
Doen dit net gou voordat ek my moed verloor
O ja die tyd is nou reg en die brannas maak my sterk so
Stella voor!

Kyk langebaan was nog nooit weer dieselfde nie
ek en Stella het die dorp rooi geverf
maar ek onthou nog daardie dae van alleen wees en dit was swaar
maar dankie tog vir n vriend wat verstaan

En hier op n vrydag aand kom my vriend aan geloop
hy het gese hy bring sy niggie saam vanaand
Hy se haar naam is Stella en ek kan my oe nie glo nie
Ek se my maat, vanaand maak jy my aand

Stella Stella Stella Stella voor!
ek het lankal my hart op haar verloor
ek het haar daar sien staan daar by Watergat se daansbaan
maar ek was te skaam

Stella Stella Stella Stella voor!
Doen dit net gou voordat ek my moed verloor
O ja die tyd is nou reg en die brannas maak my sterk so
Stella voor!

Regisseur:
Wouter van de Venter

Kameras :
Bold Media Group

Redigeerder:
Bold Media Group

Musiekvideo Konsep:
Wouter Van de Venter

Musiekvideo Vervaardiger:
Bold Media Group

Liedjie opname:
Weskus Studio & Bold Media Group

Liedjie Publikasie:
Wouter van de Venter / Vonk Musiek


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie vir 'n prettige lied. Het darem self in my jeug, met CFG1806, Langebaan, Saldanha, Vredenburg en Paternoster "rooi geverf". Dat ek dit oorlewe het is genade, maar dit was LEKKERRRR....!

lukasvisagie
Автор

Magtig Wouter jyt baie verander. Miss vir Langebaan van die wekus

karlkat
Автор

Leuk liedje doe zo voort Wouter grt uit België ben fan

jean-paulsermeus
Автор

Lekker ritme..mooi woorde..storie...sonder n lee drankbottel...goed vir afrikaans en afrikaner..dankie

christine
Автор

Lekker my pel! Alle voorspoed met hom ou yster!

ArmandSteenkamp
Автор

zéér goed !!! Ik zou graag de CD kopen !!

hermandeschamps
Автор

Trots op you Francesca ❤❤❤❤❤❤
Baie mooi 🎉🎉🎉🎉🎉🎉

AntonFourie-sgtl
Автор

Gatskop lekkerte Woutie ... Deona yster !!!!

riaanbotha
Автор

Awesome! Ek share hom na n vriendin Stella wat ek al jare" Stelle voor "noem. Briljant gedoen Wouter! Definitief nog m hit...

watchmurphysing
Автор

Lekker STELLA!!! Gaan 'n hit wees

deonbadenhorst
Автор

Lekker song!!! Gaan beslis 'n hit wees

NatashavanAswegen
Автор

Gaap wat gaan in afrikaans se musiek aan, , , rympie snot oor en oor

gideonsanders