filmov
tv
Van Vyand tot Vriend//Daaglikse Oordenking - 13 Augustus 2018

Показать описание
Romeine 5:10 (NLV)
Want as God ons, terwyl ons nog sy vyande was, deur die dood van sy Seun tot sy vriende gemaak het, hoeveel te meer sal Hy ons nie noudat ons sy vriende is, deur Hom, die lewende Jesus, van die oordeel red nie!
Van Vyand tot Vriend
Omrede ons as mense in sonde geval het, was ons eintlik God se vyande. Tog was sy liefde vir ons so groot dat Hy ons nie vyande gelos het nie. Dit is juis om hierdie rede dat Jesus aarde toe gekom het om vir ons sondes te sterf sodat ons in verhouding met Hom kan leef. Ons hoef nou nie meer vyande te wees nie, maar soos vandag se gedeelte verduidelik, vriende.
Lewe jy in so ‘n vriendskapsverhouding met Jesus?