KYK: Bekendstelling van Deon Meyer se Donkerdrif

preview_player
Показать описание
Welkom by die eerste aanlynbekendstelling van Deon Meyer se jongste spanningsroman, Donkerdrif. Etienne Bloemhof gesels met Deon Meyer.

Donkerdrif sal vroeg in November landswyd beskikbaar wees by goeie boekwinkels en aanlyn. Dit is natuurlik ook as e-boek beskikbaar en word deur Human & Rousseau, ‘n druknaam van NB-Uitgewers uitgegee.

Musiek (einde): “Oase” (met Deon Meyer) van Lize Beekman se nuwe album, Hier en nou.
Рекомендации по теме
welcome to shbcf.ru