Verskonings gaan nie help nie

preview_player
Показать описание
Ons het opgeneem tydens 'n gesprek en die boodskap was te goed om nie te plaas nie.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie dankie Mnr Müller - ń baie goeie uiteensetting van die vraag wat gereeld voorkom
Trotse en lojale Suidlander
Seëninge vir almal

wesselscheepers
Автор

Wat gaan dan gebeur na ons nou kla weg trek na daai plekke toe vir hoelank gaan mens so moet voort leef of bestaan wat daarna asb help ons mense weet nog nie watse kant toe nie asb 🙏🙏🙏🙏🙏❤❤❤❤

alidavaneeden
Автор

Ons voorbereiding is nie vir gemak nie, maar vir n Vry SA, vir ons kinders en nasate, ! Dankie Gustav!

monicakruger
Автор

Remember the 16th of December??? A Covenant was made and not kept..
today we are picking the fruits of that.

picturecars
Автор

As die HERE vir ons n boodskap stuur, MOET ons luister, en gereed maak. Waarskuwings via Siener en Johanna mag nie geignoreer word nie, ons vat dit vir wat dit is, en ons verstaan dit heel moontlik nie 100% reg nie, maar ons luister, en ons maak gereed. Ons staan mekaar by, ons draai nie ons rug op mekaar nie, en ons SAL dit maak deur al hierdie, want DIT IS GOD SE WIL. Afrikaners, staan saam, staan sterk, en jy buig jou knie net wanneer jy BID. Met GOD en die Engele voor, after, langs en tussen ons KAN ons net vorentoe. Suidlanders, ons vra nie vir iets om te gebeur nie, ons maak gereed om mekaar te help.

NG-mzgk
Автор

Wees gereed. Dinge gaan nou vinnig gebeer.

sylviajacobs
Автор

Yeah just like going for a walk in the Kruger park and not seeing lions doesn't mean they aren't there ;)

brianoneill
Автор

Ongelukkig is dit maar so die wat wil hoor sal luister en die wat nie wil hoor nie sal nie. Net jammer vir die een wat nie wil hoor nie sal vir ewig met sy gewete moet saam lewe vir die besluite om niks te doen nie.

nickvd
Автор

Daar is 'n fyn lyn tussen "Slang Slang! Skree" en "Wees versigtig vir die slang in die gras".
Die slang is al voor 1994 in die gras. Die waarskuwings verloor mettertyd hul kredietwaardigheid.
"Passop vir die slang in die gras" . . . maar ek loop al vir jare deur die einste gras, en is nog nooit gepik nie.

RoelfMartins
Автор

Die Bybel sê vir ons dat die mense vir Noag gespot het terwyl hy besig was om voor te berei vir die vloed. Noag was nooit skaam nie.

kobusvanzyl
Автор

Ja, presies verskonings gaan nie help nie. Ek wil nie snaaks wees nie, maar as mense hulleself wil verdedig moet hulle hul gesondheid en fiksheid eerste stel. As jy nie enige wapens het meer nie het jy nog jou liggaam, die enigste ding wat God jou gegee het. En dit moet jy gereed he om jouself te kan verdedig as jy sou moet. Daarmee word bedoel mense moet begin kyk na hulle leefstyl. En dis die waarheid. Alkohol is nie gesond nie. Daar is baie wat boere doen wat nie gesond is nie wat kan maak dat hulle moeiliker hulself kan verdedig. Die eerste ding wat vir jou gegee was om na te kyk is jou liggaam. Dis die heel eerste ding wat jy moet reg kry. As jy aanhou drink gaan jy brain damage kry, dan natuurlik gaan jou nageslagte ook braindamage hê. So mense moet heel eerste na hul liggame begin kyk.

____
Автор

Dit is net baie skrik wekkend dat mense nog STEEDS nie verstaan dat die Here se tyd tafels anders werk as ons sin nie. Dit maak my dronk ini kop. Onthou wat se die Bybel. N 1000jaar opi aarde is soos 1 dag by God. Hierie dinge wat besig is om te gebeur kan en SAL nie in n paar jaar sommer net so gebeur nie. Dit kom al vir baie baie jare aan. En daars baie baie goed wat die cabal in plek wil en moet sit. Mense moet hul Bybels gaan reg lees en viri Here vra om dit te openbaar aan hulle. Hou op om julself was te laat klou aan die aardse goed en onnosel denk wyse te he. En as julle nie kan sien en besef wat om jul aangaan nie, bid en vra viri Here om julle te wys. Baie goeie boodskap Gustav 👍👍👍🙏🙏🙏🙏

patriot_
Автор

Wyse woorde. Daar sal altyd die wees wat op die kantlyn staan, ongelukkig die meerderheid

SuddenStorm
Автор

Gustav is reg
Sout peel Australia 🇦🇺 Sterkte Manne SADF

voertsek
Автор

Die tyd zone maak nie saak nie maar dit gaan gebeur

daniebutlerhardcore
Автор

God soek net die geregverdiges aan die ander kant.

kobusvanzyl
Автор

The story of the boy who cried wolf one to many...

maruiscordier
Автор

It is very biblical to prep: two of the most well known preppers were Noah ('Noag' for the Afrikaans speakers) and Joseph! Maybe COVID is a plague that God sent as per Moses and the Egyptians? Ignore this at your own peril!

nigelnaylor
Автор

Hoekom hou julle aan en aan ? om mense "te smeek" en te probeer ooreed, om voor te berei vir moelikheid, julle put julself net uit!! hulle KIES dan om naief te wees.!!

lduplessis
Автор

How is the world suppose to help or understand what’s happening when you speak Afrikaans? English sub titles would help a lot!!!!

alexandradacunha