Afrikaanse Nuus | 10 Oktober 2022

preview_player
Показать описание
00:00 – Intro
00:21 - Zuma self in hof
02:28 - Een vasnadat ses lyke gevind is
04:02 - Oekraïne onder beleg
06:36 - Regering soek spoedige einde aan Transnet-staking
09:49 - Parc-raspleidooi na raad van provinsies
11:36 - Nuwe lede ingehuldig
12:14 - Landdros in hof
12:47 - Sake
13:55 - Banyana Banyana sal hul sokkies moet optrek
15:01 - Weer

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Spreek unies tot niet.. En hou hul verantwoordelik vir alle skade... Wat n wonderlike kultuur...

abriesteyn
Автор

Privatiseer alles.. Want die anc weet nie eens hoe om n slaggat te bestuur nie..

abriesteyn
Автор

Dink julle regtig Zuma was in die Tronk gewees, dit voel soos gister wat hy siek verklaar is, wat n grap. Welkom in die nuwe Suid Afrika 🙈😭

patrickcloete
Автор

waar was hy in tronk en siek nou dans hy seker soos tente wat weg waai

Cape_Town_
Автор

Maar as zuma dan terminaal siek is.hoekom is hy bang of laat sy verslag wegsteek of geheim hou.ek se jou nou hys gin siek.dis als sodat hy nie moet tronk toe gaan.sleg moer

mzr
join shbcf.ru