Fran Prins - Hoogtyd (Official Musiekvideo)

preview_player
Показать описание
Fran Prins se nuutste musiekvideo, Hoogtyd.

Volg hom op sy sosiale media platforms hier:

Musiekvideo Director, Producer, Editor & Colorist:
Quintin van der Merwe
Production Managers:
Quintin van der Merwe & Mia Wolmarans
Female Lead: Alethea Du Toit
Special Thanks: Bell & Blossom Wedding Venue, Stehan Wolmarans

Music Production:
Songwriter/Lyrics:
Fran Prins
Producer:
Louwrens Bezuidenhout from RetroVerb Studios
Guitars:
Rudi kleingeld
Backing Vocals:
Liezel Pieters
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Wow, wow love dit. Iemand spesiaal smile uit die hemel op jou.

marianajohnsen
Автор

Mag jou loopbaan in oorvloed geseen word en mag God jou met jou pragtige talent op onbeskryflike hoogtes neem.

lloydgrobler
Автор

Baie well done aan almal betrokke. Hierdie is n groot wen, elke element is pragtig.💪🏼 trots op jou, op die eerste van nog baie.🥂💕

charlottemans
Автор

Klink soos n Theuns song, en soos Adam Tas

gideonsanders
Автор

Fran my maat mooi gedoen.. ek voel jou deur die song matta !!

PandaSkills.yt
Автор

Wow…ongelooflike stem en stunning song!!

gfouriepolok
Автор

Great song my maat. Keep them comming.!

anthonyoehley
Автор

Pella well done jou yster ek is super trots op jou

j.jdubruyn
Автор

❤❤watched your live performance tonight at 180 Degrees. Big ups🎉

taykeelenya
Автор

Laat afrikaanse muskie weer klink soos afrikaanse musiek!!!

georgeprinsloo
visit shbcf.ru