FLITS: Joshua na die reën – Jean de Villiers

preview_player
Показать описание
Jean de Villiers is die videograaf van die nuwe JNDR musiekvideo en hy gesels met ons oor alles wat agter die skerms gebeur het.

Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
visit shbcf.ru