Wat het jy in jou HAND? - Past. Riaan Abrie | Menorah Tabernakel

preview_player
Показать описание
Wat het jy om vir die Lewende God te gee, sodat jy 'n bruikbare instrument kan wees in Sy hande? #SaaiTyd

- EXODUS 4:2
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

#MenorahTabernakel #FrikWeideman

Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.

1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.

Shalom
Menorah Tabernakel
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Hallelujah Amen dankie vir die mooi boodskap Hallelujah Amen.

kiewietahlfeldt
Автор

Welkom terug Pastoor Riaan. Het die Saaityd boodskappe gemis.

LukasPieterse
Автор

Dankie Pastoor Riaan ... kosbare WOORD ...mag ABBA VADER jul ryklik SEEN

susanswartz
Автор

Selah!! Use me for your Glory ie Kabod, my Elohiym !!

garrydonian
Автор

BAIE DANKIE PASTOOR RIAAN ABRIE., HIERDIE WOORD HET U SO DIREK IN MY LEWE GESAAI...EK VERTROU GOD VIR Ñ MAGTIGE OES...SO WANNEER HY MY VRA WAT EK IN MY HAND HET, EK DIT TOT EER EN VERHEERLIKING VAN SY NAAM KAN GEBRUIK...SHALOM

sybelmoses
visit shbcf.ru