Storm ontwrig nasiening | Thabu 'Nchu, Vrystaat

preview_player
Показать описание
Die departement van basiese onderwys sê matriekleerlinge in die Vrystaat gaan nie benadeel word weens die beskadiging van Rekeningkunde- en Besigheidstudies- vraestelle in Thaba Nchu nie.
Die vraestelle is by die Albert Moroka High School nagesien, toe 'n storm chaos veroorsaak het, en nasieners moes skuiling soek. Die dak van die skoolsaal, 'n klaskamer, toilette en die personeelkamer is onder meer beskadig.

Рекомендации по теме
join shbcf.ru