Nommer een - Jakkie Louw

preview_player
Показать описание
Hierdie is 'n musiek video van Jakkie Louw se liedjie nommer een wat hy in 2013 uitgeryk het. Ons almal het 'n nommer een in ons lewe. Dalk het jy ook al jou nommer een ontmoet as kind. Die kinder akter akteurs in die video is Ian en Jana se kinders Zian en Zandri Du Plesssis.
Jakkie is getroud met die model in die video.
Рекомендации по теме