Bekeer jou! | Uit die Woord - Digitaal.

preview_player
Показать описание
Boodskap deur ds. Adriaan Swart.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie Andriaan vir mooi diens God seen jou Amen

JohannesBlignaut-dz
Автор

Baie dankie Ds Adriaan vir die bring van die kosbare woord. n Geseende dag vir julle

meisiesmit
Автор

Wat n kosbare ware Woord van God, amen en amen 🙏🏻 ❤

sarahmeiring
Автор

Goeie more in my jong jare was ek altyd lief vir kerk soos ek opgroei en trou loop ek gereeld dienste gtrou by. Di stem van di Here kom by my wat my laat besef ek moet m bekeer en laat doop sodat my sondes vergewe kan word. En vandag staan ek meer as n oorwinnaar deur Jesus wat m d krag gee.

PricillaWilliams-dh
Автор

Baie dankie waardeur dit ❤God seen julle ❤

JohannesBlignaut-dz
Автор

Dankie ds adriaan waardeer elke bootskap

hennieferreira
Автор

Goeiemore...dnki dat ek weereens jou boodskap kan kry.Behoort aan NG Gemeente Lafybrand.

estellesmit
Автор

Pragtige kosbare boodskap, ek bid dat Jesus my op die regte pad sal hou soos in die verlede, om my deel ook aan my kerk te gee soos wat Hy van my verwag.

lenajonk
welcome to shbcf.ru