Ryno Velvet - Te Naby Die Son (Amptelike Video)

preview_player
Показать описание
Te Naby Die Son

Jou parfuum deur die gange
En jou sigaret.
Pleidooi vir belange kan jou red
Vlugtig, jy verwurg.

Donker jaag die nag ons
Vuur en vlam.
Herberg in die verte waar n hoed kan hang
Die laksman, sal verstaan.

Hoe ek kon, hoe ek kon.
Want ek kom
Te naby die son.
Hoe ek kon, hoe ek kon.
Want ek kom
Te naby die son.

Te naby die son.

Druigend wroeg sy nader met haar etiket
Hand op die bybel langs die bed
Beloftes ontwrig.

Die Maanskyn oor die hawe laat haar oë op hef.
n Man speel sy kaarte om n doel te tref
Geduldig, so skuldig.

Hoe ek kon, hoe ek kon.
Want ek kom
Te naby die son
Hoe ek kon, hoe ek kon.
Want ek kom
Te naby die son

Te naby die son.

Musiek & Lirieke deur Ryno Velvet
'Te Naby Die Son' Vervaardig deur TJ Terblanché
Video Regie deur Lionel Smit
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

WAT N SONG
LUISTER DIT KLIPHART IN MY KAR
WELL DONE

jacotosenmusician
Автор

Awe ek love jou musiek, ek hier van jou steam link (Eke is Applebag3)

applebagcsgo
Автор

Fantasties!
Hou moerse van die song. Die video het baie goed uitgekom.
Well done julle.

charlgeralderasmus
join shbcf.ru