Kaalvoetkind met Willem de Waal

preview_player
Показать описание
Kaalvoetkind, kind van die veld. Video is geskiet deur Caleb Cindano op Okutala Etosha Lodge tussen die wilde diere by die watergat. Tonele ook geskiet op aangrensende plaas waar met beeste en skape geboer word. Boerseun met sy voete in die modder, tussen die diere, weg van die stad se lawaai en gewoel, die ewige gejaag na niks.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Welgedaan Willem, sing dat die stof so staan.

kobusvolschenk