Jesus gee krag

preview_player
Показать описание
Hierdie video is 'n gewilde aanbiddingslied wat getranslitereer word met behulp van 'n gesproke taal en gebare uit Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT). Die ouer Dowe bevolking is opgelei in 'n tyd waarin SAGT nie toegelaat was nie en vertrou veel meer op die strukture en woorde van gesproke tale. Hierdie groep verkies dat hul aanbiddingsliedere met gebare ondersteun word, dit wil sê die grammatika van die gesproke taal word gevolg, maar gebare van SAGT word gebruik.

Hierdie video is vervaardig in samewerking met Dowe Familie Kerk.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Daars geen beter krag as die krag van onse heilige Vader nie

ReganWesso
Автор

I cried listening to the song though i dont understand the lyrics. Pls translate it to english. Thnkz wd love.

marianisantillan
Автор

So baie baie mooi, dankie dat die dowes nou ook kan verstaan ❤🎉

riaswart
Автор

Waar is jou vreug-de,
Voel jy be-las
Is jy ver-moeid,
Je-sus gee krag
Is jy een-saam,
Voel jy al-leen
Ver-tel dit aan Hom,
Want krag sal Hy gee
Hef op jou han-de,
Ver-hef jou stem
Vra vir Je-sus,
Wat jy wil hê
Hy gee jou vre-de.
E-wi-ge le-we
Vir wie op Hom wag
Gee Je-sus krag
Vir wie op Hom wag,
Gee Je-sus krag
Voel jy ver-lore,
Te moeg om te stry
Leun maar op Hom,
Krag sal jy kry
Het jy soms vre-se,
Te bang om te lag
Ver-trou op Hom,
Want Je-sus gee krag
Hef op jou han-de,
Ver-hef jou stem
Vra vir Je-sus,
Wat jy wil hê
Hy gee jou vre-de.
E-wi-ge le-we
Vir wie op Hom wag
Gee Je-sus krag
Vir wie op Hom wag,
Gee Je-sus krag
Ty-dens 'n siek-bed,
Langs 'n graf
Hou vas aan Hom,
Want Je-sus gee krag
Hef op jou han-de,
Ver-hef jou stem
Vra vir Je-sus,
Wat jy wil hê
Hy gee jou vre-de.
E-wi-ge le-we
Vir wie op Hom wag,
Gee Je-sus krag
Vir wie op Hom wag,
Gee Je-sus krag
Hef op jou han-de,
Ver-hef jou stem
Vra vir Je-sus,
Wat jy wil hê
Hy gee jou vre-de.
E-wi-ge le-we
Vir wie op Hom wag
Gee Je-sus krag
Vir wie op Hom wag,
Gee Je-sus krag

annetjewn
Автор

Hello admin, permission to use, thank you🙏

mayz