Steve's Monday Chat, 5 Aug 2024

preview_player
Показать описание
More. Maandag 5 Augustus. Steve praat oor die Olimpiese Spele, oor 'n slim bestuurles, oor PRETORIA HIGH SCHOOL FOR GIRLS se BLM klugspel, oor 'n lewe sonder water, oor flieks, oor tongknopers, nuus gebeure en oor die Hofmeyrs in die Kaap.

Volg vir Steve op
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Môre Steve, jou praatjies maak nie net my dag nie, maar ook my hele week. Jy laat my lag met jou sê goed en jy sê jou sê sonder om te skroom. Gladnie op jou mooi bekkie geval nie. Die spele in Frankryk is BOOS.❤

rose-marieackerman
Автор

Goeie Middag Steve, soos altyd verstom jy my met jou standpunte, (altyd in die kol). Mag jy warm bly en wees geseënd.
Geluk met Benjamin se verjaarsdag. ❤

Anjori-kq
Автор

Steve jy is skerp baie skerp. Love you.

deonschwab
Автор

Net die beste vir jou Steve, dankie vir jou nuusbrokkie. Mooi loop

Loggies-nz
Автор

More Steve....jy is di beste in di weste...mooi week...😘😘

amandadutoit
Автор

Veels geluk Benjamin. Mooi toekoms vir jou!

sanetterobertson
Автор

More Steve jy en Familie moet vir ons kom kuier hier in VANDERKLOOF in die Somer ...jy maak ons week geniet die week!

dianedempsey
Автор

Steve ✌️ my Afrikaans is getting better with time. But I understand. Nice informative show, thank you mate. ✋️✌️

njala
Автор

Thànks Steve....Spot on as usual.

All the best for you and your Family .
Bradley in Knysna

bradleysparg
Автор

hoe hulle klokke hang - nou lekker gelag

Rustie_za
Автор

Dankie vir die lekker lag vanoggend 😂😂

wilmahurn
Автор

Jou kinders is Jou rykdom..wow! Ekt baie Respek v Jou..

Anna-oqte
Автор

My weekly dose fun and truth. Blessings

angelsinheaven
Автор

Ek hoor jy is lekker gatvol vandag - ek verstaan baie goed

hpebbotha
Автор

If I remember correctly we were on our way to Anantara Bazaruto Resort on the ferry when I met you and your wife where you were going to celebrate your 50th - 10 years!!

JohnEastonFishTecCharts
Автор

Lekker dag vir jou ook, van Delft in die kaap✌

Автор

Hahaaa! Ja Steve netso..daai water en krag kwessies..vrek weet seg jy! Seg ek ook..

Anna-oqte
Автор

Daar lag ek pas my gat af! Van Velddrif, weskus!!!😂😂😂😂

petramyburgh
Автор

Yes Steve jy is oor 3 weke amtrlik SASSA QUALIFIED😅😅

kooslouw
Автор

Dankie Steve jislaaik jy is weer vuurwarm woorde rol soos yamee uit jou mond jou verwysings na alle woke rubbish is n gatslag vir sommige ouens en dan ons eie rassekwotas en 12 leerders wat ai so rastig kan wees siestog..jou kids soos jy plat oppi aarde goed groot gemaak sout van die aarde well done Steve

johanntheopienaar