13 Maart 2025 | Vox Weervoorspelling

preview_player
Показать описание
🌧️ 'n Kouefront en hoog wat rig sal na verwagting van Donderdag af hewige weer en swaar reënbuie bring al langs die kus van KwaZulu-Natal
💨 'n Sterk drukgradiënt sal na verwagting lei tot 'n sterk suidoostewind al langs die Suid- en Oos-Kaap se kus

⚠️ IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SAWS ⚠️
🟠 Oranje Vlak 6: Ontwrigtende reën met swaar reënbuie wat lei tot oorstromings van paaie en nedersettings, skade aan infrastruktuur en modderstorting oor die suidoostelike dele van KwaZulu-Natal.
🟡 Geel Vlak 4: Hewige donderstorms met swaar reënbuie wat lei tot plaaslike oorstromings van vatbare paaie en nedersettings, sterk skadelike winde, oormatige weerlig en klein hael is moontlik oor die meeste dele van KwaZulu-Natal, behalwe in die suidooste en uiterste noord-oos.
🟡 Geel Vlak 2: Ontwrigtende reën met swaar reënbuie wat lei tot plaaslike oorstromings van paaie en nedersettings, skade aan infrastruktuur en modderstorting oor die suidoostelike dele van KwaZulu-Natal.
🟡 Geel Vlak 2: Hewige donderbuie met swaar reënbuie wat lei tot plaaslike oorstromings van vatbare paaie en nedersettings, sterk skadelike winde, oormatige weerlig en klein hael is moontlik oor die suidoostelike dele van Noord-Kaap, suidelike dele van Vrystaat asook langs Lesotho dele, suidelike dele van Noordwes, Limpo en die meeste dele van die suidelike grense, Noordwes, Limpo Mpumalanga, behalwe in die Laeveld.
🟡 Geel vlak 4: Wind en golwe wat lei tot moeilikheid in navigasie op see word verwag tussen Saldanhabaai en Plettenbergbaai.
🟡 Geel vlak 2: Wind en golwe wat lei tot moeilikheid in navigasie op see word verwag tussen Plettenbergbaai en Mazeppabaai.

🔥BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS: 🔥
Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die westelike dele van Noord-Kaap en noordwestelike dele van Wes-Kaap verwag.

#Voxweather #Vloede
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Fantastiese aflewering !
Skitterende detail goed uiteengesit & baie handing ✨
Puik werk Michelle & Vox Span ✨
Baie dankie julle 👍

CobusDerrenberg
Автор

Dankie Michelle, waardeer en mooi aand.🎉

pietschoeman
Автор

Die Gariep dam moet nou vol loop.
Dankie Vox vir die weervoorspelling.

brynlowe
Автор

Dankie vir deeglike inligting en die professionele asnbieding

dirkvandenberg
Автор

Baie dankie Michelle. Waardeer. Seenwense vir julle ❤❤

neelspotgieter
Автор

Good morning Michelle, a very well presented and detailed weather forecast. Natal had their share of rain this season, the coastal plants must be lush and green. Good rain coverage over all of the country. We have been very blessed as at the start of the season it looked very scary. So grateful for the dams that are well topped up. Lovely day to all. Kind regards.

DownButNotOutYet
Автор

Dankie Michelle. Waardeer. Mooi aand verder💃🏿

danielarichards
Автор

Nee, maar ek wil dit hoor!😂 Dankie. Ek hoop die reën in Tuinroete vul al die droë rivierlope en damme.❤

RowenaOlivier
Автор

Julle kan gerus die wind in Kaapstad opgradeer na n vlak 6!! Mense hou aan pale vas! A nee A!!

Karen-igbp
Автор

...n stralekrans van geel.... vlak2 waarskuwings...hang weerskante van jou nek en hals....asemrowend konserwatief....altyd beter in Afrikaans! Baie dankie!

AlbertusMBezuidenhout