Gian Groen - Lonely Troebadoer

preview_player
Показать описание
Gian Groen se nuwe musiekvideo "Lonely Troebadoer"

Regisseur:
Rudolph De Wet

Kameras :
Rudolph De Wet

Redigeerder:
Rudolph De Wet

Kleur Redigeerder:
Rudolph De Wet

Musiekvideo Konsep:
Rudolph De Wet
Gian Groen

Produksie Bestuurders:
Rudolph De Wet
Ashley Du Toit

Musiekvideo Vervaardiger:
Vonk Musiek

Vervaardigers:
Vonk Musiek

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Liedjie op geneem by Farmyard Studio & Totius Hill Studio:
Alex Power
Jandré Spangenberg

Liedjie Publikasie:
Gian Groen / Vonk Musiek

Gian Groen Sosiale Platforms:
Facebook: @giangroenmusic
Instagram: @groenfull

VONK Musiek Sosiale Platforms:
Facebook: @VonkMusiek
Instagram: @VonkMusiek

© Vonk Musiek 2021

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Eensaam.., dit is ons nie.. want Gian Groen se musiek maak 'n hart wat leeg is se kamers weer vol❤️🎵❤️

tiaandupreez
Автор

So baie vir jou gisteraand geniet by die konsert! Dankie vir die deel van jou passie en talent.

adelefouche
Автор

Dis so mooi. Ek terug na my lewe saam my man van begin deur army trou tot kinders en tot sy laaste asem. Ek nou lonely. Verlang baie.

kobiegroenewald
Автор

Love it, die liedjie praat met my. Vir die eerste keer op Toks en Tjops gehoor en nou kan ek nie ophou daarna luister nie.

zgs
Автор

Great song, een van ons Land se beste Liedjieskrywers!! Doen so voort Gian!!!

johanvanrensburg
Автор

Briljante lirieke meneer!! Sielskos! Ons soek nóg!

Pugs
Автор

Jy roer steeds die hartsnare na al die jare Gian.. Dankie.

Jaxi
Автор

Gian my maatjie jy maak mooi. Beste nuwe song wat ek nog gehoor het in Afrikaans. Daar is net niks wat tans kan kersvashou met die enetjie nie. Well done bra well done.

RuanFourie
Автор

Crazy B. E. A. U. T. I. F. U.
Dankie Gian

renegerber
Автор

Uitstekend Gian!!! Een van die bestes!

steyndewet
Автор

Brilliant as always, Gian. You beauty!

patrickdrew
Автор

Beautifull stuff Uncle G! Grabouw al die pad!

arrie.g
Автор

Bakgat Gian moerse nice song/ ballade🥂

johanpretorius
Автор

Absoluut fantasties, well done Gian, Joan

appiejordaan
Автор

Awesome song en tans op RSG se nuwe Top 20 program Saterdae 10:00 - 11:45

lafrasmoolman
Автор

EEN VAN MY GUNSTELINGE! Self ontmoet by VoNK en CoolerBox die week toe jy kom record het by Tertius... Wens daar was net meer VOLUME (op my device) beskikbaar na 2:16min!

therenierferreira