Oorsig: Matteus 1-13

preview_player
Показать описание
Kyk na ons oorsigvideo van Matteus 1-13 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Matteus, bring Jesus God se hemelse Koninkryk na die aarde en nooi sy dissipels om deel te hê aan ’n nuwe lewenswyse deur sy dood en opstanding.

Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA

#BibleProject #bybelvideos #Matteus
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

I've been using the Bibleproject videos in my study of the Bible for years, and now suddenly discover that it's also available in my home language! Thank you SO much, Bibleproject team for all you are making available to us - trustworthy summaries and interpretations and explanations of God's Word. Such a precious resource!

gone
Автор

Fantasties! Baie Dankie BibleProject 🙌

timgertzen
Автор

So bly ek het op hierdie BibleProject-Afrikaans afgekom.Ek leer en verstaan dit beter.Baie dankie.

annelinekillianleweinchris
Автор

Wonderlik! Die verteller klink klaar baie meer natuurlik. Nog so bietjie groot woorde soos “gesaghebbende”, maar definitief ‘n verbetering

morne.bester