Donderdag, 3 Oktober 2024 Iran se weerwraakaanval

preview_player
Показать описание
Hierdie kanaal is die privaatkanaal vir Wynand du Toit waar vriende, belangstellendes en lede van SBB met mekaar kommunikeer. Lidmaatskap vlakke word aangebied aan diegene wat 'n ietsie ekstra wil hoor, sien en ingelig oor te word.

Soortgelyk gee SBB lidmaatskap jou ook nie toegang tot die ledevlakke van hierdie kanaal nie.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ons lewe nou letterlik en figuurlik in d Bybel tye, die begin van die einde, alles is besig om in plek te Val en nie uitmekaar uit te Val nie. Ons oë moet op Jesus gerig wees en nie die wêreld se dinge nie, maar terselfdertyd moet ons ook watchmen wees om te Waarsku en te Vermaan en te help, Dankie Abba Vader vir U Woord, want ons weet wat die einde van alles is, Amen🙌🙌

elizabethviviers
Автор

Dankie en groete vir die onbaadsugtige dienste aan ons ook deur die Kantoor-personeel! Dankie nogmaals!!!

jacobusjohannespalm
Автор

Goeie dag Genl Wynand en alle SBB Lede! Mag julle vandag en verder, toegemaak onder die BLOED van JESUS CHRISTUS, GESEËND, BEWAAR, BESKERMD en voor voorsien voor te wees-in JESUS CHRISTUS HEILIGE NAAM!
DINGE GEBEUR NOU BAIE VINNIG OP BAIE PLEKKE! DANKIE DAT Genl. Ons op hoogte hou! Mooi dag!

jacobusjohannespalm
Автор

Môre almal Was gisteraand Simonstad toe en kon nie glo twee van ons groot Frigatte bote buite besig met n oefening seker vir die ope Navyday die naweek nie Daai bote lanklaas gesien uit die hawe gaan Ons vloot het nie n kat se kans om ons te beskerm teen enige land nie Eish Mooiloop

johanvandermerwe
Автор

'N genade dat ons nie weet wat môre sal oplewer. God het die mens egter verstand en insig gegee en daarom moet ons paraat vir wat ookal kom.

beatrixfourie
Автор

Goeiemore Kolonel Wynand en el ons SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Donderdag vir julle.

wesselvanderwalt
Автор

Goeiemôre Genl., lede en luisteraars. Ek moedig jul aan om op hierdie kanaal, maar ook apart op Bosberaad interaktief. Daar is drie vlakke, opgradeerbaar, waarop jul kan inteken. Ek is so 15mde lid en vind die Bosberade as baie insiggewend. Kom nou sluit aan julle! 🤠👍🏻

pierrejoubert
Автор

Dankie Genl. Jammer vir die laat reply. Ek is in Amerika tot 25 Januarie. Ek sal maar die Bosberaad oor die naweek kyk. Mooi bly julle almal. 👊🏻👊🏻👊🏻

ferdihugo
Автор

Môre Genl .Sonskyn hier teen die Outeniqua en ons is dankbaar dat dit nog net voëlgesang in die ore is .

wynandkershoff
Автор

Goeie môre Genl en al die lede op die groep, n geseënde dag aan almal .

johannieuwenhuys
Автор

Dankie Wynand, lekker en geseende dag.

vossievosloo
Автор

Good morning Wynand and members Blessed day to all

gregoryfouche
Автор

Goeie more Kolonel Wynand en SBB lede.

wenerbronkhorst
Автор

Goeie dag Al die lede, kyk ek geniet my kondensmelk koffie, ek maak die blikkie Oop, meng n lepel kitskoffie daarin en omdat ek Baie gesondheids bewus is net met een teelepeltjie suiker. Lag maar n bietjie vandag en geniet die dag.

christoffelvanderschyff
Автор

Die dag kom nader. Wees seker dat jy jou voorbereidings en jou beplanning doen en bou op en in iets meer as net 'n fee verhaal, maak seker jy bou jou en jou Vrou en jou Kinders se oorlewing op 'n haalbare plan, en op mense wat doen saam met JOU, "daadwerklik" nie net grootpratery nie.
Maar meer belangrik gebruik jou gesonde verstand en evalueer die plan wat jy maak / KIES.. stap vir stap. Begin by stap 1 en kyk hoe haalbaar is stap 1, onthou die belangrikste deel van enige plan wat jy maak is stap 1. En die sukses aldan nie van jou hele plan hang af van die sukses van stap 1 van jou plan.
Dan as / wanneer stap 1 suksesvol uitgevoer is Word stap 2 die belangrikste deel van jou plan. Ensovoorts.
Wees eerlik met jouself, daar bestaan nie iets soos "goed genoeg" nie !!!. Indien stap 1 nie 100% Uitvoerbaar is nie is jou plan doodgebore. En is dit jou plig as Hoof van jou huis om te skaaf, aan die plan totdat jy seker is dit is haalbaar.. Goed genoeg is nie 'n opsie nie.
HIERDIE IS DRASTIESE TYE. en as jy voor jou siel weet jou plan is 'n doodloop straat, as gevolg van watter rede ookal, moet jy dit regmaak op watter manier ookal. En as jy dalk sien dat daar geen manier is om die plan suksesvol te kan uitvoer nie moet jy 'n drastiese besluit / verandering maak.
'N verandering in of jou plan of in jou huidige situasie.
Nou is die laaste kans / geleentheid wat jy het om deeglik ondersoek in te stel. En om sonder goedgelowige "oogklappe" te kyk na jou plan. ?
NOU moet jy dit beoordeel en nou moet jy kyk. Kan jou plan slaag onder die omstandighede waarin jy verkeer of kan dit nie..
ONTHOU moet nooit oordeel en toets, met die beste omstandighede as die maatstaf nie.. Toets jou plan met die ergste / Slegste omstandighede in ag geneem.
Onthou ons "Vyand" is nie 'n stelselmatige verval van dinge soos Eskom en Sassa en klimaatsverandering, en sulke "perongeluk" dinge nie... Ons Vyand is 'n mag wat jare lank al werk aan 'n plan. Ñ mag wat lank al reeds 'n dag en datum bepaal het waarop hulle dit gaan begin. Dit is vas en seker..
Daarom moet jou plan so goed as moontlik gerig wees met dit in ag geneem. Jy kan nie staatmaak op enige vroeë waarskuwings nie.
DIE VYAND SAL NIE VOORUIT VERKONDIG NIE.
Hulle plan is nie soos in die verlede, om bang te maak nie, nie om te ontwrig nie, nie om seer te maak nie.. Nie om "rond te fok " nie.
HIERDIE IS die voltooiing, die afhandel van 'n Plan waaraan hulle al baie jare aan werk. En hulle is nie so dom nie, of eerder hulle toutjie trekkers, is nie so dom om hierdie keer soos al die vorige kere. Dit te adverteer nie.
Die keer is die plan anders. Die keer is die plan. (Hulle plan) se finale stap.

En soos julle weet is hulle plan die uitwissing van ons en mense soos ons.
So as jy beplan op 'n vroeë waarskuwing?? Dan moet jy weer dink meneer.
Ek sê weer. As jou stap 1 nie onder sulke omstandighede uitvoerbaar is nie. Moet jy dit verander.. En as jy nie 'n verandering in die plan kan maak wat jou stap 1 se sukses kan verseker nie, is dit jou plig om jou omstandighede betyds te verander soveel so dat jy eerlik kan voel jou kanse is goed om suksesvol te kan wees.
Weereens!! GOED GENOEG is hierdie keer nie Goed genoeg nie.

En as jy jou beoordeling en beplanning nie in oorleg met JOU SKEPPER doen nie, , , kan jy maar netsowel jou goedgelowige oogklappe wat jy nou dra, aanhou en hulle maar vergroot. .. DINK EN KYK. jou verstand en logika sal duidelik sien..
Dit is oop vir almal wat wil sien en wil hoor.
Die keuse is steeds joune om te besluit of jy wil of nie. 'n Lafaard kies om eerder voor te gee hy sien nie die duidelike feite raak nie. Want selfs 'n Lafaard sal moet optree as hy erken daar is 'n probleem. Ñ vout in sy plan. Die Klok staan op 1 sekonde voor 12. DIE IS JOU LAASTE KANS.

antonipieterse
Автор

Ek is nie baie opgewonde oor "geskiedkundige tye" nie. Ek assossieer dit gewoonlik met baie hartseer en leed. Twee wêreldoorloëe, wat die begin van die einde van 'n era waar ons nog grootendeels oor ons eie noodlot kon beskik ingelui het.

rgdressler
Автор

Wat is n hun-aanval (03:03)? Is dit soos n Attila the Hun styl van baklei?

JL-byrc
Автор

Almal teen n klein spikkel op die kaart ( Israel) omsingel deur muslim lande.

theunsbotha
Автор

ons moet baie versigtig wees vir Israel en VSA. Iran bo!

charlvantonder
Автор

Dag lede, hoekom spreek lede Wynand aan as kolonel asook generaal. Verstaan ek reg dat hy was ‘n kolonel in die weermag en is generaal by SBB?

hettietwiss