filmov
tv
Die Koevert | Seisoen 2 Episode 12

Показать описание
Vanaand op #DieKoevert bedank die aktrise Roeline Daneel bedank ’n fisioterapeut wat haar pa se lewe gered het. Sy bring tyd deur saam met die man wat hulle vir jare ondersteun het en sê dankie aan die vrou wat haar dogtertjie help grootmaak. Skakel vanaand om 21:00 in vir jou gunsteling goedvoel-program.