Vrydag, 23 Augustus 2024. Katastrofiese ineenstorting

preview_player
Показать описание
Hierdie kanaal is die privaatkanaal vir Wynand du Toit waar vriende, belangstellendes en lede van SBB met mekaar kommunikeer. Lidmaatskap vlakke word aangebied aan diegene wat 'n ietsie ekstra wil hoor, sien en ingelig oor te word.

Soortgelyk gee SBB lidmaatskap jou ook nie toegang tot die ledevlakke van hierdie kanaal nie.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ons moet terug Keer na God en Dan Sal ons liefde, respek, barmhartigheid en omgee vir mekaar hê. Als wat u sê is waar. Amen.

andriesduplessis
Автор

Afrikaners was nog altyd afgunstig teenoor mekaar en verdeeld dit is ons grootse swakheid as die mense net sal besef ons grootse krag is as ons saamstaan dit is die enigste manier wat ons kan oorleef want ons word almal gesien as dieselfde teiken mooi dag vir almal.

florisbrand
Автор

Goeiemôre Wynand. Ja jy is reg. Die Woord sê dat, omdat die liefde van die meeste verkoel sal die ongeregtigheid toeneem.
Die liefde tot God het afgekoel en gevolglik sit ons met die probleme waarvan jy praat. Omdat ons God nie eerste stel nie is die oorsaak van alles.
Ons moet terugkeer na God. Jesus eerste stel in alles.
Dankie vir jou omgee.
John Martin

johncarinamartin
Автор

In die 1960's het ons mekaar gehelp. In die 70's nie meer so getrou aan ons mense nie. In die 80's het ons verwoed oorlog gevoer en daar was tyd vir niks anders nie. In die 90's het ons probeer wal gooi om nie ons land te verloor nie maar ons was verkul met sport. In die 2000' het ons met n skok wakker geskrik en kon nie glo wat met ons gebeur nie. Vanaf 2010 was dit n geveg om oorlewing. Vanaf 2020 het ons ogies oopgegaan en werklik besef wat in die wereld aangaan en baklei om nie honger te gaan slaap nie en in die proses het van die geldwolwe links en regs ons besteel.

hendrikbarnard
Автор

Morning Wynand, listening to you this morning I almost thought that your words were out of my own mouth, we live in horrible times and it is a battle to find decent people amongst the hordes of absolutely terrible people...

garybulcraig
Автор

Môre oom Wynand. Die blaam lê aan die voete van ons wat ouers is.
Ons het al te lank terug ons kinders se opvoeding aan die onderwys stelsel oorgegee.
Nou pluk ons die vrugte.
Geseënde dag vir almal.

riaan
Автор

Goeie môre Genl en mede SBB Lede, dit neem toe agv Godeloosheid, en omdat die Bybel nie meer gelees word nie Genl. Groete

neelsdebruyn
Автор

More Wynand dankie dat jy dit vandag opbring dis n groot probleem sien dit daagliks maak my siek elkeen op sy eie eiland, voel niks vir mekaar nie geseende naweek.

johnnypearson
Автор

Môre Wynand en andere, ons moet net onthou dat net ń klein oorblyfsel gered sal word. Hierdie is deel van die siftings proses. Mooi dag.

jangeldenhuys
Автор

More Generaal .Baie Dankie vir al jou tyd en harde werk.Jy het n rowwe week gehad gaan rus nou lekker en geniet jou familie die naweek .Groete Anton Smith🫡

AntonSmith-bhvn
Автор

Goeie môre en baie dankie vir jou oggend boodskap, wyse woorde, Seënwense vir jou en Familie

linetteorr
Автор

Mense verwar goeie besigheid en om ander te bedoner. Beginsel of geleendheid

erickbotha
Автор

Baie waar Wynand.Dankie vir die boodskap.

jacosmal
Автор

Dankie Genl. Jou gesprek, maar veral jou laaste woorde is die waarheid.

rmartin
Автор

Ek stem heeltemal saam met jou sentiment Wynand... Ons mense kyk nie eers meer mekaar in die oog en groet mekaar vriendelik as ons verby mekaar beweeg nie. dis darm vrek moeilik om goed vir arm mense te wees agv so baie van hulle se gesindheid. Nou pas 'n persoon gehad wat ek moes weg jaag soos 'n sleg hond nadat ek bitter goed vir daai persoon was. Dis wragtigwaar bitter moeilik! (Dammed if you do, dammed if you don't)

Die Isrealietiese wet het voorsiening gemaak dat daar na die armes omgesien moes word, maar hulle moes nog steeds hulle eie koringare gaan optel... dit was nie vir hulle aangedra nie.

ed
Автор

In die 60 & 70 het ons groot transaksies gedoen met n handdruk

faniehenning
Автор

Goeie more Genl! So bly die praatjies word vroeer vrygestel dat ons early birds kan luister. Mooi dag en hoop jy rus heerlik hierdie naweek!!

ulandijanssen
Автор

Dagsê Wynand,
Die grootste probleem is die ouers wat nie ons Skepper eerste stel nie. Predikante wat nie die bybel preek nie en onwaarhede van die kansel af praat. Stel Yahuah die skepper eerste in jou lewe en volg Sy reëls!!!

gielswiegers
Автор

Goeie more wynand.absoluut die waarheid wat jy daar praat.goeie more almal

gerritdevilliers
Автор

Baie goeie praatjie. Stof tot nadenke vir die naweek. Dankie vir vroee beskikbaarheid.

diedietourell