filmov
tv
Bakoond - Karel Seevogel & Sy Orkes

Показать описание
Charles Segal het onder diè skuilnaam, Karel Seevogel, die 78-spoedplaat in 1953 opgeneem vir Trutone, en dit was merendeels op die Boeremusiekmark gerig. Die bekende trekklavierspeler, Max Adler, het hom begelei tydens die opnames. Die snit "Kampsbaai" was op die keersy. [Trutone - RA 239]
Charles Segal is gebore op 15 Junie 1929 op Joniskis in Lithuania. Hy het as 2-jarige kind saam met sy familie na Suid-Afrika gekom, en hulle het toe in Kaapstad gaan woon. Hy is oorlede op 4 Julie 2021 in die ouderdom van 92 in Hollywood, Kalifornia. Hy was 'n fenominale musikant en komponis, en het 'n leeftyd (van die 1920's tot en met die 2020's) aan sy musiekliefde gewy. Hy hou ook die rekord as die Wêreld se mees-opgeneemde pianis, met 11721 verskillende snitte wat aangegee word!