Simoné Nortmann trou! Hier's 'n lusmaker vir gaste

preview_player
Показать описание
Simoné Nortmann trou Saterdag, die 23ste Februarie met haar droomman, Andries Pretorius. Hy is "die liefde van haar lewe en beste vriend."

Simoné vertel in 'n onderhoud met SARIE dat sy 'n video gemaak het wat met die gaste so paar dae voor die troue gedeel is. "Dit is eintlik net ons wat dans, want ons is so lief daarvoor."
join shbcf.ru