Wedding Dress

preview_player
Показать описание
Bride - Design of Kelsey Theron Atelier
Our Gorgeous Bride share with our future Brides her experience at Theron’s Fashion and Bridal Boutique
“Ek kan nie wag om die ongelooflike dag deur te maak in die mooiste rok wat ek al ooit gesien het. Ek voel asof ek op n wolk is wanneer ek my trourok aan het. Kelsey het van die begin af presies geweet wat my hart se droom is aangaande my trourok. Dit voel asof ek in n droom is, ek voel so ongelooflik mooi en ek voel soos n prinses in my trourok. Ek is overwhelmed met die rok in die beste manier moontlik. Dankie. Dankie. Dankie ”
Рекомендации по теме