Eckard Potgieter - Winternag

preview_player
Показать описание
'Winternag' is die debuut enkelsnit van Eckard Potgieter se album 'Spoorloos'. Winternag is 'n huldeblyk aan die eerste Afrikaanse digter Eugene Marais. Eckard Potgieter word bemark deur Blomhuis Rekords.
Dankie aan: Steve Hofmeyr, Elzabe Zietsman, Theuns Jordaan, Jan Blohm, Dawie en Andea de Jager, Brenda Biddulph en Kabous Verwoed


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Heerlijke song die tot in België weerklinkt. Super !

IvanPecnik
Автор

absoluut fantasties ! 'n droom bewaarheid ! Moerse trots op jou ! Jy is legende !

phnx
Автор

Baie nice Eckard. God Bless.
Willie B.

williebornman
Автор

Wow! Hierdie is baie baie cool. Ek hoop dit sal sommer nog ver gaan. :)

DieMaangodin
Автор

Eckhard, geluk dis 'n PUIK song!

jurieelsnz
Автор

"... my tune van die jaar, sover!" - kuberkoos, Filatelie en Boogjag Weekliks

KuberKoos