Hersien Seisoen 2 / Episode 15. Eksodus 19.

preview_player
Показать описание
Met hierdie episode van Hersien begin ons met die tweede helfde van Eksodus, waar God die verbond met Israel sluit op die berg Sinai. Ons kyk verder na wat hierdie berg voorstel deur die skrif, en hoekom die volk hom nie kon uitklim om God te ontmoet nie. Ons leer meer verstaan oor “die dag van die Here”, en wanneer hierdie dag vir ons aanbreek.
Рекомендации по теме
join shbcf.ru