Vlak 3 maatreëls bekend – Deel 1 | KN VERSLAG | 28 MEI 2020 | kykNET

preview_player
Показать описание
Vlak 3 maatreëls bekend – Deel 1 | KN VERSLAG | 28 MEI 2020 | kykNET
Lourensa Eckard praat met Tim du Plessis en Liezel de Lange oor die maatreëls wat tydens vlak 3 van die staat van inperking sal geld.

Level 3 measures announced – Part 1 | KN VERSLAG | 28 MAY 2020 | kykNET
Lourensa Eckard speaks to Tim du Plessis and Liezel de Lange about the measures that will be implemented during level 3 of the lockdown.
---

Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Комментарии
Автор

Hospitale in Amerika het dieselfde probleme as ons hier in Suid Afrika. (Ek het hierdie sin uitgelaat.)

riaprinsloo
visit shbcf.ru