filmov
tv
Blommetjie gedenk aan my - Anton Goosen (Drum Cover)

Показать описание
Hi almal, hier is n tribute aan een van Suid Afrika se bekende kunstenaars Anton Goosen. Ek het gedink om n drum cover te doen en om n bietjie Afrikaans in te bring en te wys dat my wortels is diep gewortel in Suid Afrika.
Ek hoop jul hou van die ene, en as jul enige voorstelle het van covers wat ek dalk moet doen los dit in die 'comment section' hier onder.
dankie jul!
Ek hoop jul hou van die ene, en as jul enige voorstelle het van covers wat ek dalk moet doen los dit in die 'comment section' hier onder.
dankie jul!