Steve's Monday Video 29 July

preview_player
Показать описание
Môre, môre. Dis Maandag 29 Julie. Ek antwoord die vrae: is jy steeds pro-Israel, ek praat oor die Satansvriendelike, transgender Olimpiese Drag show, oor grondbesettings, oor rugby, wat kyk ek, wat luister ek, wat eet ek, en ek reflekteer oor: Wat is diep?

Volg vir Steve op
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie dankie vir jou openlike persoonlikheid. Lief jou vir jou en jou familie. Jy sal altyd enig in jou soort wees.

ivycoetzee
Автор

Soos altyd is jy puik. Ek kyk ook nie die olimpiese surkus nie. Geseënde dag. ❤❤

Anjori-kq
Автор

Jou taal is sê v my jy is nie net n mooi gesig nie...maar het ook breins....dankie v jou bydrae. Ek love dit!!

loukiesmith
Автор

Die duiwel is besig. Ek boikot die olimpiese spele. Dankie Steve.

anitazondagh
Автор

satan weet watter geloof die ware God aanbid, hy sal nie moeite doen om ander gelowe aan te val nie. Ek was ook n man vasgevang in n vrou se liggaam, tot ek gebore was.

Voidy
Автор

Thanks Steve Love listening to Your Monday Chats Bradley from Knysna

bradleysparg
Автор

Ja Steve is Diep.
😊😊Ek geniet hierdie dis Diep ! ❤👋👋👋Aplous Vir Jou
Dankie

Charlenedefin
Автор

Hoeveel woorde uiter jy sek/minuut en dan is almal in die woorde boek. Sjoe jy is n ware taalkenner . Saluut

hantievanzyl
Автор

Steve, Ons bo 80s vra praat so dat ons jou ook kan volg asseblief. Jy is goed hoor met daai vinnige tong, maar my magtag man, dink aan diegene wat 20 jaar gelede jou kon volg. Jy skuld dit aan al jou aanhangers nie net aan sommiges nie. Groete!🎉

lettieblignaut
Автор

To understand what is going on in the world today, you need to know about the Canaanites, their Idiology, who they are today and how they affect your life.

jacoswart
Автор

Waardeer jou op so baie maniere Steve. Jou vermoë om woorde by jou gedagtes te sit is verstommend...

wernervivier
Автор

Steve tx vi n goeie boodskap.altyd n inspiration.Viva Israel mag die 7de se inval jul slapelose nagte gee jul gemors.

hugoviljoen
Автор

"Ons eerste brons by die gay spele" 🤣😂🤣

chris-janbezuidenhout
Автор

Hoogste respek.
Fuck sakes
Regtig mooi Steve

javydones
Автор

Ek kyk nie meer sport nie, van dat springboks die kniel moes buig.

philipcronje
Автор

Gaan kyk biedjie wat is die oorsprong van sago. Defenitief nie paddaeiers soos vir my verter is as kind nie.😂😂

ruhanhuman
Автор

Steve, 2 vrae:

Was jy al ooit verkeerd? i.a.w, watter opinies van die verlede het jy remorse oor?

Hoeveel van jou Israel support is oor Oct 7? %?

Castaca
Автор

Jy is n Wyse mens net jammer daar is so min van ons. Met Lewens Wysheid en gewone "Common sense" sou dit soveel beter gegaan het daar buite . Liefde Launa

launacornelius
Автор

Ek het 'n maand gelede na Vangie Coker geluister, sy is steeds 'n uitstekende musikant.

jonesferreira
Автор

Nee wat sport sal nooit weer sport wees nie, nie na wat ek gesien het nie.

wilmahurn